Opb 3:8

Ek weet alles wat julle doen. Kyk, Ek het ‘n deur voor julle oopgesluit en niemand kan dit weer toesluit nie. Ek weet dat julle min krag het, en tog het julle aan my boodskap vasgehou en My nie verloën nie.

 

Hierdie teks begin sommer skrikwekkend. Ek dink dat enige iemand wat dit lees behoort te bewe want niks is geheim nie, niks! HY weet alles, maar dan kom die deel wat se Hy stuur ons in rigtinge in waar Hy ons wil he en Hy gebruik alle  omstandighede tot Sy groter plan en doel. Kyk ons kan skop en slaan en op die grond neerval maar die verander niks aan die feit dat Hy ons verander wanneer en hoe Hy wil. Nou hier aan die einde van die teks kom die beste van alles en dit is: Hy weet hoe swak en nietig ons is en dat ons nie in ons self enige krag of waarde het nie en dat ons net deur die Gees krag het om Sy gebooie te onderhou maar nogsteeds bly hy lief vir ons en sorg vir ons al dra hy ons permanent.

 

Dank God omdat Hy groot en getrou is!!!

Explore posts in the same categories: Uncategorized

Een Kommentaar op “”

  1. Wipneus! Says:

    Hi bly om te sien jy is weer terug! Baie mooi inskrywing!


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s


Follow

Get every new post delivered to your Inbox.